Rotten Tomatoes
Suggestions will appear as you start typing. Submit search Movies Tv shows RT App New News Showtimes

Hunting Emma

Play trailer 0:30 Poster for Hunting Emma 2018,  1h 43m,  Action/ Mystery & Thriller Play Trailer Watchlist
Hunting Emma: Trailer 1 Hunting Emma: Trailer 1 Now Playing View more videos
Stream Now Watchlist - - 1 Reviews Tomatometer 76% Fewer than 50 Ratings Popcornmeter
Tomatometer 1 Reviews 76% Popcornmeter Fewer than 50 Ratings
A woman witnesses six criminals killing a police officer in the desert. Then, they turn their weapons on her and pursue her across the desert like an animal.
Watch on Fandango Stream Now

Where to Watch

Hunting Emma

Stream Prime Video

Watch Hunting Emma with a subscription on Prime Video, rent on Fandango, or buy on Fandango.

Critics Reviews

View More
Jamal Grootboom Independent Online (South Africa) Mar 17, 2017
2/5
Jagveld can't decide if it's a realistic drama or an action-packed popcorn flick and ends up in no man's land. Go to Full Review
Read all reviews

Audience Reviews

View More
Anakin P Jun 28, 2018 Hunting Emma is a kick-ass raw action movie! Emma is a just-want-to-get-along kind of gal. Then when she least expects it, she finds herself in a situation where she has to decide between being proactive or letting herself be harmed by men who are up to no good. Another first-rate South African movie. Too politically incorrect to be made in the U.S. for two reasons: First, Emma is a beautiful, likeable, very feminine woman who isn't bitchy or irritating; and, Second, Emma had a supportive, caring father who taught her survival skills and valuable life lessons when she was growing up. See more
Hagrid S Jun 9, 2018 Karoo Films se Facebook-blad beskryf hulle eie film as "polsende aksie in ware 'Quentin Tarantino-styl' wat die kyker uitdaag". Kom ons vat Tarantino se eerste paar films as draaiboekskrywer en regisseur: Reservoir dogs, True romance, Pulp fiction en beide Kill Bills. Dit was grensverskuiwende skop-skiet-en-donder-flieks. Die geweld was uitsonderlik grafies, maar ook vars en komieklik met tye. (Die oor-afsny-toneel? James Gandolfini wat Patricia Arquette die loesing van 'n leeftyd gee en sy wat vir hom lag?) Die aksie was vinnig, verbysterend. (Uma het moeiteloos wraak geneem in daardie geel sweetpakkie.) Die humor was donker. (Harsings in Samuel L Jackson se hare? Daardie adrenalien-inspuiting in die hart.) Die karakters was kompleks - goed en sleg, sjarmant en walglik. (Wie het nie verlief geraak op Patricia Arquette as prostituut wat als waag vir ware liefde nie?) Tarantino het die snaakse, dog vervelige one-liners van aksiefilms vervang met skerp, snaakse en relevante dialoog. (Elke liewe debat tussen Travolta en Jackson in Pulp fiction.) Tarantino het ook die konsep van 'n filmklankbaan herontwerp en clichés uit die water uit geblaas. Sy films het hart en siel, maar is bowenal ongelooflik lekker vermaak. Kom ons kyk nou na Jagveld. Die geweld was vervelig. Onthou, kykers is deesdae gewoond aan baie meer grafiese/interessante/komiese geweld. Ons kyk True detective of Westworld saam met aandete en 'n glas wyn op 'n weeksaand. Moes dit skokkend gewees het oor die geweld in 'n Afrikaanse film gepleeg word? Moet ons nie beledig nie. Die aksie was louwarm. Ses ouens jaag 'n meisie deur 'n Karoo-landskap. Sy maai hulle af op meestal onoorspronklike maniere. (Die strykyster was wel lekker.) Ek was opgewonde oor die plaasimplement wat sy in gedagte gehad het vir Bouwer Bosch se karakter, en toe wys die film nie hoe sy dit gebruik nie. Leandie was fisies oortuigend wanneer sy oor drade spring of by berge opklim, maar wanneer dit kom by die bakleiery, het dit opgestel en geoefen gelyk. Die karakters was eendimensioneel en die toneelspel glad nie oortuigend nie. Ek het nie vir 'n oomblik geglo in die dwelmsmokkelaars se boosheid, in Tertius Meintjies se vaderlike liefde of in Emma se staal nie. Slegs Edwin van der Walt se Boela was uitsonderlik grillerig. Ek het Deon Meyer se komplekse, maltrap, maar uiters menslike karakters verwag. Die dialoog was nie skerp of vars nie. Bosman blaf bevele. Piet sê jammer. Emma gil of huil. (Sy hyg ook ontsettend baie.) Daar was tonele waar die karakters te veel praat en te min doen. (Baz snuffel deur Emma se kar en rapporteer elke liewe dingetjie oor die radio aan Bosman. Uiters vervelig.) Jagveld het nie veel vleis aan die been nie. Emma se pa was 'n recce. Hy het haar opgelei van ouderdom ses tot sestien. Ses dwelmsmokkelaars kom oor haar pad. Hulle sê les op. O, ja, haar ma is dood. Vergelyk dit met David Mackenzie se Hell or high water. Dit gaan oor twee uiteenlopende broers - die een sag en eerbaar, die ander rof en sonder gewete - wat tog uit broederliefde die rooftogte saam aanpak. Die vriendskap tussen die twee sheriffs, die een wit, die ander 'n Indiaan, sê soveel oor rasseverhoudinge. Die feit dat die broers net geld by 'n spesifieke bank roof en met daardie geld hulle lening by daardie selfde bank gaan afbetaal, lewer kommentaar op hoe die gemiddelde Amerikaner geknou is deur die eiendomskandaal in Amerika. (Kyk gerus The big short indien jy dit nog nie gedoen het nie.) Jagveld se storielyn is ook nie geloofwaardig nie. 'n Enkele verkeerskonstabel in die middel van nêrens gaan nie 'n kar aftrek om geen rede nie. As 'n tweede burgerlike kar dan boonop aftrek en hulp aan die polisieman aanbied, gaan die konstabel dadelik weet iets skort. Emma was te ver om werklik die skuldiges te kon identifiseer - hulle kon haar net laat spaander het en self padgegee het. As hulle haar dan móét agternasit, hoekom hardloop al ses ouens agter haar aan en los die kar vol dwelms alleen agter? Emma se kopskuif van onskuldige slagoffer na opgeleide soldaat sou gebeur het toe Boela haar die eerste keer wou aanrand. Die situasie was ondraaglik. (Een van die meer suksesvolle tonele in die film.) Die hele rugsak vol kampeertoerusting in haar kattebak is net te gerieflik. Haar aanvallers wat na die kattebak kyk en sommer weet sy het iets uitgehaal, is laf. Emma kry 'n paar keer ernstig pak slae, maar sy is blykbaar Bruce Willis in Unbreakable. As iemand jou gesig deur 'n glasdeur kletter, gaan jy 'n paar steke nodig hê. Die film is melodramaties - Emma se kopskuiftoneel byvoorbeeld. Die heen-en-weer tussen die bebloede mes, die nabyskoot van haar oë en die wye skoot van die dam was te dramaties vir woorde. Ek wou hardop sê: "We get the point." Hier is 'n belangrike oomblik. Sy ondergaan 'n gedaanteverwisseling. Laat dit oor aan Leandie om die moment te speel. Die hereniging tussen pa en dogter met die twee kreupel mense wat na mekaar toe hardloop, was ook een te veel. Boela se tantrum toe hy besef Emma het losgekom, was oordadig. So ook AJ wat omtrent drie keer naar word oor Boela se dood. Die lys gaan aan. Ek het die Engelse onderskrifte heeltemal geïgnoreer, omdat ek Afrikaans geniet. Ek het een keer per ongeluk afgekyk en gesien "Dit is wat sy verdien" is vertaal met "That is what she deserts." Eina. Opsommend: die grootste sondebokke is die powere draaiboek en die rigtinglose regie. See more
Rey L Jun 9, 2018 When a member of a mediocre Afrikaans band, with absolutely no formal acting training, gets cast in a leading role in any movie, you can pretty much assume the worst. Jagveld is another case-in point... There's no shortage of acting talent in South Africa, yet somehow Bouwer Bosch once again appears on the screen, delivering another annoying, cringeworthy performance... See more
Luke G Jun 4, 2018 Hunting Emma is the story of an unlikely heroine coming into her own as she finds herself chased by a group of savage South African cartel members through an uncaring smoldering desert. This film is both an action thriller and a survival film. The ever-building tension kept me glued to the screen and the gritty violence made all the anticipation well worth it. The filmmakers created a viscerally gritty world and pull no punches. Leandie du Randt perfectly portrays Emma's transition from an inconspicuous girl to a bad-ass action heroine. The antagonists are despicable, the tension is palpable, and the violence is abrasive; the perfect concoction for an action thriller. See more
Han W Jun 1, 2018 Directorial debuts are rarely as visually striking as Byron Davis' Hunting Emma, a story about a woman who stumbles across a murder in the South African desert and who then has to use all her skills to escape and defeat the murderers. The cinematography on display here is incredibly captivating, as Davis uses the harsh lighting and environment around the characters to reinforce the desperation of all the characters involved. But these would mean nothing without terrific performances, and the film certainly gets one out of Leandie du Rant, who plays the title character. She realistically acts out the transformation her character undergoes, shifting from a gentle pacifist to an unrepentant killer from beginning to end, and creates a memorable name for herself in the process. This is a must see for anyone curious about what a stylish South African thriller film looks like! See more
May 29, 2018 A well crafted action movie. You won't be disappointed
Read all reviews
Hunting Emma

My Rating

Read More Read Less WRITE A REVIEW EDIT REVIEW POST RATING
The Stone Tape 64% The Stone Tape Watchlist Dystopia: 2013 33% Dystopia: 2013 Watchlist Bulldog Drummond's Bride 29% Bulldog Drummond's Bride Watchlist Rainbow Eyes 57% Rainbow Eyes Watchlist The Thirteenth Guest 23% The Thirteenth Guest Watchlist Discover more movies and TV shows. View More

Movie Info

Synopsis A woman witnesses six criminals killing a police officer in the desert. Then, they turn their weapons on her and pursue her across the desert like an animal.
Director
Byron Davis
Producer
Deon Meyer, Diony Kempen, Amalia Uys
Screenwriter
Deon Meyer
Genre
Action, Mystery & Thriller
Original Language
Afrikaans
Release Date (Streaming)
May 22, 2018
Runtime
1h 43m
Join The Newsletter Join The Newsletter Cookie Settings